Afrikaanse vertaling vir "mileage" [boodskap #134936] |
Thu, 10 December 2020 14:35 |
|
Tipe_Roelf
Boodskappe: 4 Geregistreer: December 2020
Karma: 1
|
Junior Lid |
|
|
Goeiedag
Ek is natuurlik opsoek na die Afrikaanse vertaling vir die Engelse woord "mileage". Die "mileage" waarna ek verwys is 'n voertuig se hoeveelheid kilometers afgelê. Google translate sê dit is eenvoudig "kilometers" en Pharos se tweetalige woordeboek sê dit is "afstand" of "mylgeld", maar sekerlik is nie een van hierdie vertalings reg nie.
By voorbaat dank.
Tipe_Roelf
|
|
|
|